VOLTOOI ASB DIE INSKRYWINGSVORM

Ek aanvaar/ verwerp dat R1000 per persoon deposito betaal moet word, voordat die toer bevestig kan word. Hierdie deposito sal nie terug betaalbaar wees nie tens Temba Reise die toer sou kanselleer.
Ek aanvaar / verwerp dat 'n verdere deposito van R4000 betaalbaar sal wees op 10 Maart 2012. Hierdie bedrag sal net terug betaalbaar wees indien die lugdiens die vliegtuigkaartjie terug betaal
Ek aanvaar / verwerp dat die finale betaling voor of op 10 April 2012 gemaak moet word. Na 10 April sal geen gelde terug betaalbaar wees nie en ek aanvaar dat ek versekering moet uitneem om skade wat ek as gevolg van hierdie bepaling, kan opdoen.